Turkey Activities Tours International

Turkey Activities Tours

Turkey Activities Tours Information

kykNET se splinternuwe en eerste internationale reisprogram het begin op 5 April 2013. Ontdek saam met Gerrie Pretorius die mees interesantste toerisme bestemmings en mense. 

Your Travel Guide kan jou help om jou reis van `n leeftyd te beplan, hetsy as deel van Gerrie Pretorius se toergroep of individuele reis, jy mag dalk selfs jou reis wen deur deel te neem aan die spesiale promosies.

Hieronder is 4 toere na Istanbul, Turkeie wat gebasseer is op die eerste program wat op 5 April 2013 vertoon was op kykNET - kanaal 144.

Istanbul is die grootste stad in Turkye en word genoem "stad van die wêreld se begeerte deur die plaaslike inwoners.

Hier ontmoet oud en nuut mekaar in 'n mengemoes van kleur, geur, kultuur en argitektuur.

Hetsy 'n besoek aan die Topkapi Paleis (grootste en oudstepaleis ter wêreld) of aan die Mahmutpasha Bazaar wat een van Istanbul se grootste spesery markte is sedert 1960. Jy is verseker van 'n onvergeetlike ervaring.

Turkey Activities Tours Video

Website Design, Search Engine Optimisation (SEO) by ZAWebs Designs | Web Hosting by ZAWebs Hosting